Israel-reeks 10: Ter wille van die vaders (Zechut Avot) (Afrikaans, Paperback, 272 pg) Marzanne Leroux-Van Der Boon

Henok kry ’n verrassing wanneer sy vrou in Israel kom kuier. Re’uven se pyn oor sy eersgeborene se dood lê nog vlak. Dit laat Marc wonder of hy Adonai nog sal kan liefhê as dit hom sou tref. Hy voel verskeur tussen sy gesin en sy ma met haar eie hartseer in Suid-Afrika. Tog vind hy troos in die wete dat Adonai se weë ver bo ons verstand verhewe is.

Marzanne Leroux-Van Der Boon

R260.00

Available on back-order

SKU: 9780796320841 Categories: ,

Description