Klapperhaar slaap nie stil nie

Kinta is omgekrap. Met moeite het sy haar losgemaak van haar eenvoudige agtergrond en familie, en nou dwing ‘n ou man in ‘n komatoestand, ‘n pa wat sy kwalik ken, haar terug in die geselskap van haar halfbroer Abe met die bose glinstering in sy oog, ‘n swendelaar wat alles verteenwoordig waarvan sy probeer wegkom. Maar van almal wat besoektyd opdaag, is dit Gustav van As wat dit vir Kinta die moeilikste maak om soos voorheen voort te gaan.

Kirby Van der Merwe

R300.00

Available on back-order

SKU: 9780795700873 Categories: ,

Description