Kosmos en komete (Sagteband, 96 pg, Poësie) Kaalwoorde

Kosmos en komete is die debuutbundel van Instagram en Facebook digter, Kaalwoorde. Die sukses van dié jong digter op sosiale media word toegeskryf aan haar toeganklikheid. Sy verwys na haar gedigte as bepeinsings oor gevoelens en gebeure, aansporings om te droom, en gedagtes wat die leser los met positiwiteit. In hierdie bundel val die klem op reise deur verskillende landskappe – fisies sowel as emosioneel. Kaalwoorde se gedigte is romantiese mymeringe oor die skoonheid van eenvoudige dinge soos ‘n veld vol kosmos, sowel as drome wat soos komete die ruimte ingestuur word. Kaalwoorde het byna 26 000 volgelinge op Instagram en 40 000 op Facebook, waarvan die reikwydte strek van jong volwassenes tot afgetrede lesers. Daar was reeds verskeie versoeke op sosiale media vir ‘n digbundel; die gedigte is toeganklik en juis gemik op lesers wat nie tradisionele digbundels koop nie; dit herinner aan die werk van Rupi Kaur en Atticus.

Kaalwoorde

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780639606286 Categories: ,

Description