Moenie Die Boek Oopmaak Nie

Hierdie outjie sal enigiets doen om te keer dat jy die boek oopmaak! Dreigemente, beloftes, leuens . . . enigiets! Hierdie skreeusnaakse boek is onweerstaanbaar – veral omdat kinders sal geniet om alles te doen wat hulle gevra word om NIE te doen nie. Met kleurvolle en vermaaklike illustrasies, sal hierdie wereldwye topverkoper beslis ‘n gesinsgunsteling word.

Andy Lee

R150.00

Available on back-order

Description