Roet (Sagteband, 272 pg, Tieners, Herdruk) Hannes Barnard

Rufus en Xandr #disingewikkeld. Die nasleep van ‘n apokaliptiese wolk. ‘n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ‘n Alternatiewe roete. ‘n Sexy Duitser. ‘n Geniale wetenskaplike. ‘n 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos. Hierdie boek is die opvolg van Wolk wat in 2020 gepubliseer is. Die tienertemas wat in die roman aangespreek word, is eie aan die tienergroep.

Hannes Barnard

R220.00

Available on back-order

SKU: 9781776350384 Categories: , , ,

Description