Babalela 03: Los ons uit! (Sagteband, 44 pg, geïllustreer, Ouderdomsgroep 6 – 9) Martie Preller Illustreerder: Erica en Andries Maritz

DIE GEWILDE BABALELA REEKS IS NOU WEER BESKIKBAAR!  Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks. Lees meer hieronder.

Martie Preller

R120.00

Available on back-order

SKU: 9780637002714 Categories: , ,

Description

Diep, diep in ‘n donker bos,
waar die son net soms deur die takke loer,
woon die Babalela en al sy maats.

Op ‘n dag kom ‘n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy vriende vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het ‘n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie …

Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks.