Badboek: Lieweheersbesie (Kinders – Kartonboekies)

Cuberdon

R75.00

Available on back-order

SKU: 9780798181143 Categories: ,

Description

Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met insekte asook diere, soos ‘n lieweheersbesie, koei, muis, jakkals, pandabeer en wasbeer terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!