Ben en die groot toets (Sagteband, 32 pg, Kleuters) Zuleka Smit Illustreerder: Johann Strauss

Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spelwoorde kan onthou nie. Mamma herinner vir Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

Zuleka Smit Illustreerder: Johann Strauss

R170.00

Available on back-order

SKU: 9780637000727 Categories: , Tags: , ,

Description