Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies 1 (Afrikaans, Paperback, Kleuters)

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokie

Louise Smit

R200.00

Available on back-order

SKU: 9780798177238 Categories: , ,

Description

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Die drie varkies, Jan en die boontjierank, Hansie en Grietjie, Die lelike eendjie en Repelsteeltjie. Dié klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.