Dagboek van ‘n dork 1: Stories van ‘n nie-so-fantastiese lewe

Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy’s ‘n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar dis nie so maklik nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is!

Rachel Renée Russell

R165.00

Available on back-order

SKU: 9780798180757 Categories: , ,

Description