Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood (Sagteband, Ouderdom 6-9) Fanie Viljoen

Op ‘n dag kry Petra Pienk ‘n briljante plan … sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ‘n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is …

Fanie Viljoen

R165.00

Available on back-order

SKU: 9780799374032 Categories: ,

Description