Die Groot Jaco Jacobs Pretboek (April 2025, Sagteband, 160 pg, Kinders, Aktiwiteitsboeke) Jaco Jacobs, Illustreerder: Nadia du Plessis

‘n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ‘n snaakse storie en nog baie meer!

In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.

Jaco Jacobs

R200.00

Available on back-order

SKU: 9781779990679 Categories: , Brand:

Description