Dit het alles begin by ‘n hond (Sagteband, 144 pg, Tieners) Annelie Ferreira

Terwyl ons stap haal Assad ‘n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ‘n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie? “Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .”
“Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?” Hy is seker reg.
“Nee,” sug ek.
Vier tieners dra elkeen swaar aan ‘n geheim. Tot die noodlot hulle op ‘n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.

Die boek is die wenner van LAPA se 2021 Jeugromankompetisie. Die skrywer het voorheen reeds verskeie pryse gewen met haar jeugboeke.

Annelie Ferreira

R195.00

Available on back-order

Description