Duistermaan (Augustus 2025, Sagteband, Tienerfiksie, 144 pg) Jaco Jacobs

Dennis verhuis saam met sy ouers na ‘n afgeleë padstal in die Drakensberge. Die eienaar hou ‘n unieke klompie diere op die plaas aan – maar die vreemdste van almal is ‘n grys wolf genaamd Bruno. Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar gerugte van ‘n “Wolfmens”. En dan ontdek hy ‘n ou selfoon in sy kamer met ‘n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat wat ook al in die donker skuil nog ‘n slagoffer eis . . .

Jaco Jacobs

R185.00

Available on back-order

SKU: 9780798185332 Categories: , , Brand:

Description

Dennis verhuis saam met sy ouers na ‘n afgeleë padstal in die Drakensberge. Die eienaar hou ‘n unieke klompie diere op die plaas aan – maar die vreemdste van almal is ‘n grys wolf genaamd Bruno. Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar gerugte van ‘n “Wolfmens”. En dan ontdek hy ‘n ou selfoon in sy kamer met ‘n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat wat ook al in die donker skuil nog ‘n slagoffer eis . . .

Die skrywer: Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 290 boeke vir kinders en meer as ’n miljoen kopieë van sy boeke is reeds verkoop. Sy werk is al 46 keer met pryse bekroon en is in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees vertaal. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetelluislang.