Gebede Vir Kleingoed (Afrikaans, Hardcover, 96 pg) LIZZIE RIBBONS

’n Versameling pragtig geïllustreerde gebede wat kinders leer om met God te praat.
Gebede vir kleingoed bied gebede wat ouers vír hulle kinders kan bid, gebede wat ouers sáám met hulle kinders kan bid en gebede wat ouer kinders sélf kan bid. Die gebede is tematies gerangskik onder temas soos etenstydgebede, gebede vir familie en vriende, gebede vir spesiale geleenthede, dankgebede en slaaptyd-gebede.
Hierdie gebedeboek is ideaal om kinders aan te moedig om hulle lewe met God te deel en meer van sy liefde vir hulle te leer.

Sally Ann Wright, Illustrated by Honor Ayres

R169.00

Available on back-order

SKU: 9781431623099 Categories: , ,

Description