Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Sagteband, 72 pg, Kinders 0 – 6 yr) Louise Smit, Vian Oelofsen

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hiënia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Louise Smit, Vian Oelofsen

R185.00

Available on back-order

SKU: 9780798175296 Categories: , Tag:

Description