Haas Das se Nuuskas: Episode 5 (Sagteband, 72 pg, Kinders 0 – 6 yr) Louise Smit, Vian Oelofsen

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir ‘n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Louise Smit, Vian Oelofsen

R185.00

Available on back-order

SKU: 9780798177276 Categories: , Tag:

Description