Haas Das se Nuuskas: Episode 6 (Sagteband, 72 pg, Kinders 0 – 6 yr) Louise Smit, Vian Oelofsen

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Louise Smit, Vian Oelofsen

R185.00

Available on back-order

SKU: 9780798177283 Categories: , Tag:

Description