Harry Potter 4: Harry Potter en die Beker Vol Vuur (Junie 2024, Sagteband, 464 pg, Kinder Fiksie ) J.K. Rowling, Vertaler: Janie Oosthuysen

‘Daar is drie take wat oor die skooljaar sal plaasvind en wat die kampioene op verskillende maniere sal toets . . . hul towervaardighede – hul durf – hul vermoë om afleidings te maak – en, natuurlik, hul vermoë om gevaar te hanteer.’

Lees meer hieronder.

J.K. Rowling

R335.00

Available on back-order

SKU: 9780798184410 Categories: , Tag:

Description

Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf – dit keer Harry egter nie om te droom dat hy die kompetisie eendag sal wen nie. Maar toe die Beker Vol Vuur op Allerheiligeaand die kampioene aanwys, is Harry verstom om te ontdek sy naam is een van dié wat uitgesoek word. Hy moet lewensgevaarlike take uitvoer en drake en Donker towenaars trotseer . . . Maar met sy beste vriende Ron en Hermione aan sy kant, mag hy dit dalk net oorleef . . .