Jy sê, ek sê, ons sê (Sagteband, 172 pg, Tieners) Saamgestel deur Marita van der Vyver

Verse vir tieners deur tieners
In hierdie unieke boek is versies opgeneem wat deur hoërskoolleerders geskryf is. Marita van der Vyver, bekroonde skrywer van Al wat ek weet, het die leerders begelei tydens die skryfproses.
‘n Voorbeeldversie:
Is jy regtig lief vir my?
Want jy’t nog tyd om rond te gly
Is jy regtig lief vir my?
Want jy laat my keer op keer seerkry
Is jy regtig lief vir my?
Just let me know and I’ll let you stay

Saamgestel deur Marita van der Vyver

R155.00

Available on back-order

SKU: 9780799397925 Categories: , ,

Description