Katjie: ‘n Onrustige katjie (Sagteband, 32 pg, Kinders) Audrey Bouquet, Fantasi

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek …  lees meer hieronder

Fantasi

R70.00

Available on back-order

SKU: 9781928446286 Categories: , Tag:

Description

Dit is die storie van ’n katjie wat die hele dag tekere gaan en met slaaptyd nie vaak is nie! Hoe nou gemaak?

Dit is nie net die storie van ’n katjie wat nie wil gaan slaap nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, dis mos lekker om te slaap en mooi drome te droom!

Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue deur sy eie superkragte te ontdek …