Kinders se Voëls van Suider Afrika (Julie 2023, Sagteband) Helene Loon

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ‘n maat kies, ‘n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ‘n Gedetailleerde inleiding verduidelik voëlkonsepte soos hofmakery, migrasie, mobbing en moulting. Meer as 500 pragtige foto’s is ingesluit, met baie geannoteer om interessante kenmerke en eienskappe uit te lig.

Helene Loon

R160.00

Available on back-order

SKU: 9781775848332 Categories: , , ,

Description