Leer my lees Reeks 1 Boek 1 Hallo Tippie! (Ouderdomsgroep 6 – 9)

Jose Palmer, Reinette Palmer

R45.00

Available on back-order

SKU: 9780799363142 Categories: , ,

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met ‘voltooi die sinne’ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.