Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het (Sagteband, 48 pg, Leermiddels-Voorgeskrewe Literatuur, ouderdom 11+) Alet Mihalik

Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan nie, maar om uiteindelik intelligent en ingelig te kan saampraat oor die letterkunde en verwante kunsvorms. In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser saamgestel sodat hy gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte” antwoorde.

Alet Mihalik

R100.00

Available on back-order

SKU: 9780639601359 Categories: , ,

Description