Sale!

Maroelaboomstories (Afrikaans, Paperback, 136 pg, ouderdom 7+) Leon De Villiers, Illustrated by Linki Lutz

Herleef ou gunstelinge uit die maroelaboom Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunsteling slaapboom. Almal klim en klouter op soek na die gemaklikste slaapplek. Die klein bobbejaantjies wil eers gou nog gryp-en-knyp speel, maar die groot bobbejane raas kwaai. Die son sak vinnig en die nag is op pad … Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou! Hierdie heruitgawe van Leon de Villiers se oorsponklike diereverhale is deur die talentvolle kunstenaar Linki Lutz geïllustreer.

Leon de Villiers

Original price was: R320.00.Current price is: R160.00.

Available on back-order

SKU: 9780799395068 Categories: , , , Tag:

Description