‘n Plek vir Patat (April 2025, Sagteband, 24 pg, Kinders Prenteboek) Wendy Maartens, Illustrated by Nike Bekker

Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg. Vroegoggend begin die hele trop bobbejane kos soek. Partykeer is daar nie genoeg kos in die berg en op die strand nie. Dan moet hulle dorp toe gaan. ’n Kwaai man wil vir Patat en Mamma uit ’n lukwartboom jaag. Maar die vrou en dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier het nie. Patat weet nou hulle het vriende in die dorp.

Wendy Maartens

R130.00

Available on back-order

SKU: 9781776253784 PM Categories: , , Tag: Brand:

Description