‘n Wens vir Wiekie (April 2025, Sagteband, 24 pg, Kinders Prenteboek) Wendy Maartens, Illustrated by Nike Bekker

Wiekie woon in ‘n sirkus. Al is sy net ‘n welpie, begin die leeutemmer haar reeds toertjies leer. Wiekie se hart is seer. Sy wil nie soos mamma toertjies doen en in ‘n hok wees nie.

Lees meer hieronder.

 

Wendy Maartens

R130.00

Available on back-order

SKU: 9781776253760 PM Categories: , , Tag: Brand:

Description

Maama vertel vir Wiekie dat hulle van Afrika kom en gebore is om vry te wees.

Hulle word uit die sirkus gered en na Suid – Afrika geneem. Daar is Wiekie vry om boom te klim en in die gras te rol.