Nina-omnibus: Die awesome speurklub (Junie 2024, Sagteband, 416 pg) Elizbè Van der Colff, Chris Venter

Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by die Eksotiese Eksperimente Ekspo uiteindelik Nina se vrae oor die pet se spesiale kragte kan opklaar?

Elizbè Van der Colff, Chris Venter

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780624095347 NB Categories: , ,

Description