Vetplantfeetjies (Sagteband, 32 pg, Kinders, Versamelbundels) Antjie Krog, Ingrid de Kok Illustreerder: Fiona Moodie

‘n Versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van Fynbosfeetjies, Antjie Krog en Fiona Moodie se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui.

Antjie Krog, Ingrid de Kok Illustreerder: Fiona Moodie

R230.00

Available on back-order

Description