Om Te Skryf (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe, 628 pg) Editorial panel

Hoe leer jy skryf?

Loer oor die skouers van ambagsmense.

Dis die maklikste en lekkerste manier.

Hier’s ’n boek in Afrikaans om jou daarmee te help.

Hoe om die boek te gebruik:

  1. Skryf oor jouself
  2. Skryf oor ander: die karakterskets
  3. Skryf in die media
  4. Skryf oor plekke en dinge: beskrywing
  5. Skryf oor gebeure: vertelling
  6. Skryf oor idees en oortuigings: kommentaar
  7. Skryf om te definieer
  8. Skryf om te oorreed
  9. Om te begin en te eindig
  10. Skryf oor kuns en die letterkunde
  11. Styl: van nader bekyk
  12. Ten slotte

Leser resensie: “My dogter het “Om te skryf” (tweede uitgawe), vir my bestel nav ‘n berig in Die Burger (11.6.2022). Welke soet genot om die dikke boek, ‘n ware woord juweel, teen die hart te kan aandruk.. die malsheid van woorde se rangskik, te kan pluk uit die boom van kennis en smaak!! My seun, ernstig gehoorgestrem (dog die wonder van ‘n kogliêre inplanting!!), ook ‘n besondere liefhebber van die skryfkuns, het ten tyde sy besoek die ander dag, summer geblaai na Dana Snyman se “Ouma ni gr8, so Roi-^ gan ky-ir”, en dit sodanig geniet dat hy nie kan wág dat sy moeder hierdie skatkis van woord- gebeur, in sy 2 hande kan plaas vir die indrink, leer, maar meer, suiwer genot, daarvan nie.. Baie dankie vir die besondere ervaring om te kan “loer oor die skouers van ambagsmense”.

Editorial panel

R415.00

Available on back-order

Description

Hoe leer jy skryf?

Loer oor die skouers van ambagsmense.

Dis die maklikste en lekkerste manier.

Hier’s ’n boek in Afrikaans om jou daarmee te help.