Pret op die plaas 5: Snork die vark (Softcover, 24 pg) Fantasi

Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ’n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal ’n vark dit kan doen?

Fantasi

R50.00

Available on back-order

SKU: 9781928446798 Categories: , Tag:

Description