Pret op die plaas 6: Griet se troudag (Softcover, 24 pg) Fantasi

Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe – sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van ’n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelik skeefloop. Dit kan die hele troue bederf. Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?

Fantasi

R50.00

Available on back-order

SKU: 9781928446804 Categories: , Tag:

Description