Professor Fungus en die Sneeumasjien, 11 (Afrikaans, Paperback, 48 pg) Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss Series: Professor Fungus

Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?

Jaco Jacobs; Illustrated by Johann Strauss

R150.00

Available on back-order

SKU: 9780799380125 Categories: , , ,

Description