Sprokie-perde 1: Vonkel die eenhoring (Afrikaans, Paperback, 24 pg) Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal se sy’s te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op ’n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud…

Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi

R60.00

Available on back-order

SKU: 9781920660161 Categories: , ,

Description