Tippie doen wiskunde Vlak R Boekpak: 10 boeke (Sagteband, 28 pg elk, Leermiddels – Graad R) José Palmer, Reinette Lombard, Jeanne Bloem Illustreerder: Zinelda McDonald

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme. Al 10 Tippie doen wiskunde boeke is ingesluit in hierdie boekpak.

Titels in die Tippie doen wiskunde Vlak R-boekpak:
1. Ontdek in die huis
2. Leer met vorms
3. Speel op die plaas
4. Leer met troeteldiere
5. Ontdek op die strand
6. Leer met my hande
7. Ontdek met blomme en insekte
8. Leer van rand en sent
9. Ontdek in die tuin
10. Leer speel-speel meer

José Palmer, Reinette Lombard, Jeanne Bloem Illustreerder: Zinelda McDonald

R490.00

Available on back-order

Description