Tjoppie se besige dag (September 2024, Kinders, Kartonboek, 10 pg) Liz de Villiers

Kom speel saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!

Lees meer hieronder.

Liz de Villiers

R95.00

Available on back-order

SKU: 9780798184694 NB Categories: , ,

Description

Dit is ‘n nuwe dag en die son skyn buite. Tjoppie en sy maats verken die tuin en baljaar in die park. Wat gaan hulle nog alles doen?

Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters bekendstel aan herkenbare dinge en situasies.

Die skrywer: Liz de Villiers het as lektor in visuele kommunikasie by die AAA School of Advertising in Kaapstad gewerk en onlangs haar MA in Ontwerp te CPUT voltooi. Sy woon en werk tans as professor in grafiese ontwerp by die universiteit van Indiana in the VSA.