Trompie Omnibus 3 (3-in1, Sagteband, 383 pg) Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Topsy Smith

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780798166829 Categories: , , ,

Description