Vuil Ferdie: Kieme ! (Sagteband, 96 pg, Ouderdom 6-9) Alan MacDonald Translator: Jaco Jacobs

Kieme! Vuil Ferdie is terug met nog planne! In hierdie boek probeer Ferdie om sy sussie se siekte aan te steek; saam met Ouma by ‘n kompetisie te dans en om kragte te meet met die nuwe kinderoppasser wat selfs grilleriger as hy is. Hierdie reeks is ideaal vir beginnerlesers. Dit is soortgelyk aan die gewilde Afrikaanse beginnerleserreeks Z is vir Zackie deur Jaco Jacobs. Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat vertaal is in verskeie tale. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies. Hierdie reeks is perfek vir beginnerlesers. Die boeke bevat baie humor en prettige illustrasies.

Alan MacDonald Translator: Jaco Jacobs

R155.00

Available on back-order

SKU: 9780639602455 Categories: , ,

Description