Vuil Ferdie: Modder! (Julie 2024, Sagteband, 96 pg, Kinders 6-9) Alan MacDonald, Vertaler: Jaco Jacobs

Vuil Ferdie: Modder! In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het ‘n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!

Alan MacDonald

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780637005487 L Categories: , Tag:

Description