As die Cape Flats kon praat (Kortverhale, Sagteband, 228 pg) Brian Fredericks

Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wêreld om jou en in jou. Met dié bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.

Brian Fredericks

R260.00

Available on back-order

Description

Brian Fredericks, ‘n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ‘n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ‘n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ‘n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wêreld om jou en in jou. Met dié bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.