Die man wattie kinnes vang (April 2024, Sagteband, 64 pg, Grafiese roman) Nathan Trantraal

In 2021, is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel. Die man wattie media ‘The Railway Ripper’ noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit. Lees meer hieronder.

Nathan Trantraal

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780795710995 NB Categories: , ,

Description

In 2021, is Damian De Jong biesag mette boek oor serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel et en hoe die skoolhoof vi hulle gesêrit vanne groot gevaar wat daa byte is. En dat veral boys moet careful wies.

Die man wattie media ‘The Railway Ripper’ noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Selfs daa waa Damian as kind gespeel et. ’n Niewe fear het kom daal oppie Cape Flats ennie soet smaak vanne niewe democracy kom vebitter. Hy praat met Michelle Wakefield ’n ex-detective wie deel was vannie taskforce wattie moorde investigate et. Maa soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.

Die skrywer: Nathan Trantraal is ’n bekroonde digter en skrywer. Sy eerste grafiese roman Stormkaap is deur Tafelberg gepubliseer in 2008. In 2018 is Trantraal met die Jan Rabie en Majorie Wallace-skrywersbeurs vir sy nuutste grafiese roman bekroon. Hy is tans ’n dosent in die MA in Kreatiewe Skryfkuns-program by Rhodes Universiteit.