Gesprekke Oor Ingrid Jonker (Afrikaans, Paperback, 255 pg) L.M. van der Merwe

‘n Versameling van gesprekke met vriende en kennisse van die digter Ingrid Jonker, met kommentaar deur ‘n sielkundige. ‘n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en Andre P. Brink. Gesprekke wat dertig jaar gelede deur dr. L.M. van der Merwe, kliniese sielkundige, op band opgeneem is, is deur Petrovna Metelerkamp in boekvorm verwerk. Dit werp ‘n nuwe lig op die lewe en tragiese sterwe van die jong Ingrid Jonker.

L.M. van der Merwe

R195.00

Available on back-order

SKU: 9780620371599 Categories: , ,

Description