Gespreksgenoot: ‘n Brieweboek – Elize Botha (Afrikaans, Paperback, 700 pg) saamgestel deur Heilna Du Plooy

Hierdie lywige bundel van sowat 700 bladsye is deur Heilna du Plooy saamgestel uit briewe van Elize Botha en verskeie skrywers en ander bekendes. Skrywers en digters soos Audrey Blignault, Hennie Aucamp, NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Lina Spies en baie ander het met Botha gekorrespondeer. Party briewe is diep ontroerend, ander laat jou hardop lag en ‘n klompie lees jy herhaaldelik om die besonderse insig daarin. Die briefskrywers skets die klein en groot gebeure in hulle lewens, deel hul menings oor boeke en mense en vertel van die dinge wat hul lewens moeilik of vreugdevol maak. Dit is ‘n intieme teks wat by baie lesers byval sal vind

Heilna Du Plooy

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781920188535 Categories: ,

Description