Hou die kruit droog (Sagteband, 223 pg, Biografie & Outobiografie) Johan Bakkes

C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevøk, Moertoe die vreemde in en Nou’s ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakseFacebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou. Saam met foto’s uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos ‘n kuier om ‘n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore.
Dis ʼn dol reis vol humor en deernis.

Johan Bakkes

R250.00

Available on back-order

Description