Identifiseer die Bome van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, Bygewerkte Uitgawe, 184 pg) Piet Van Wyk, Braam van Wyk

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ‘n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer. Lees meer hieronder.

Piet Van Wyk, Braam van Wyk

R320.00

Available on back-order

Description

n Regstreekse, voor die hand liggende en effektiewe gids tot boom-identifikasie Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ‘n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ‘n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel:

Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ‘n boom en hul rol in boom-identifikasie.
Deel 2 bevat ‘n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf ‘n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die SuidAfrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word.
Talle kleurfoto’s en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak.

Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ‘n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.