Landbou Boerekos – Van Die Plaas Na Die Tafel (Afrikaans, Sagteband, 192 pg) Arina du Plessis Series: Landbou Weekblad

Landbou Boerekos is ‘n boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Dié boek is ingedeel volgens plaasprodukte en bevat ‘n magdom resepte met appels, aartappels, bessies, dadels, droëbone, hoender, kool, druiwe, eiers, om maar ‘n paar te noem, as hoofbestanddeel. Dit is volgeprop met tydlose Boerekosresepte en bevat meer as 100 resepte vir alles van Varkskenkelpastei en liplekker beesstert tot ’n verskeidenheid nageregte en gebak.

Arina du Plessis

R390.00

Available on back-order

SKU: 9780798177139 Categories: , , ,

Description