Los Af! (Afrikaans, Paperback, 208 pg) Cobus Bothma

Kortverhale oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola. ‘Die gety is net reg vir boeke oor die Bosoorlog in Suidwes Afrika en Angola. En die beste is gewoonlik daardie wat geskryf is deur mense wat daar was – soos Cobus Bothma. Hy skryf soos ‘n mens mens. Sy vertellings raak ligte sentimentele note en swaar snare.’ So skryf Genl. Jannie Geldenhuys van Cobus Bothma se kortverhale oor die ‘army’ dae.

Cobus Bothma

R180.00

Available on back-order

Description