Moerasperd deur die nag is (September 2023, Sagteband, Poësie) Louis Jansen van Vuuren

Die skilder digter Louis Jansen van Vuuren se derde digbundel. Moerasperd deur die nag is verbluffend.  Nie net verbluf die verse in hul uitkringende intertekstuele reikwydte nie, maar veral met die tematiese verkenning van ‘n eietydse moeras wat terselfdertyd smerig én smeulend is. Moerasperd deur die nag is tegelykertyd digkuns én skildery én musiek die skerp lyne wat die dissiplines tradisioneel onderskei versmelt hier met bykans sfumatiese tegniek tot rokerige skimperde van klank en kleur en versmelodie. Verbluffend inderdaad.

Louis Jansen van Vuuren

R260.00

Available on back-order

SKU: 9781991256249 N Categories: , , Tag:

Description