NV: Monster (Sagteband, 356 pg) Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg se elfde roman.

Hoe meer slagoffers hy verslind, hoe meer wil hy hê.

Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (wat lesers uit 2019 se Vloek onthou) se lewe torring los toe sy verhouding met Sarah Theron eindig. Dit bring hom by ’n kruispad, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, ’n gesiglose CIA-steunpilaar. Intussen word ’n wêreldbekende Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n Suid-Afrikaanse joernalis as onwillige ooggetuie. Hy besef hy hou dinamiet in sy hand vas.
Maar as hy sy kaarte reg speel, wen hy dalk ’n sorgelose nuwe lewe. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer.

Rudie van Rensburg

R340.00

Available on back-order

Description