NV: Bot (16 Kortverhale, Sagteband) Carien Smith

In hierdie ambisieuse bundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende – dog onmiddellik herkenbare – tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die “alledaagse”. Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig dit? Bot is ‘n verrassende debuut wat ‘n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.

Carien Smith

R245.00

Available on back-order

Description